# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die provinsiale regering verander die manier waarop infrastruktuur beplan, befonds en gelewer word deur sterker vennootskappe, meer deursigtigheid en ‘n gedeelde toekomsplan vir langtermyngroei. Die provinsiale regering hou Donderdag sy eerste ministeriële rondetafelgesprek oor infrastruktuur in Kaapstad. Simmers sê die middelpunt van die besprekings is die Wes-Kaapse Infrastruktuur-raamwerk 2050, wat die provinsie se langtermyn-bloudruk vir infrastruktuurgeleide ontwikkeling is:
Wes-Kaapse regering teiken groei deur infrastruktuur-vennootskappe [KLANK]
AFR SimmersOnRoundtable