Skip to content

Wes-Kaapse regering sê vragvervoer is die onsigbare krag agter voedselsekerheid [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê vir boerderygemeenskappe in die provinsie gaan betroubare vragvervoer nie net oor ekonomiese geleenthede nie, dit is ‘n reddingsboei. As deel van Vragfokusmaand het die Departement van Mobiliteit een van die provinsie se grootste vrugteprodusente en -uitvoerders, Two-a-Day, in Grabouw besoek. Sileku sê hulle het met Two-a-Day se bestuur gesels om ‘n beter begrip te kry oor die uitdagings wat plattelandse landbouers in die gesig staar, van hoërisiko-padinfrastruktuur, hawe-ondoeltreffendheid en gapings in kouekettingvermoë, tot hoë vervoerkoste:

ENG SilekuOnAgriculture