Skip to content

Wes-Kaapse regering oorhandig huise in Eendekuil lank voor sperdatum [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het huise oorhandig in Eendekuil in die Bergrivier-munisipaliteit – lank voor die geskeduleerde voltooiingsdatum. Die projek van elf-miljoen-rand wat in September voltooi moes wees, het 45 Breaking New Ground-eenhede gelewer. Simmers sê die projek is deel van die behuisingsprojekte in Piketberg en Porterville wat voortgaan en na verwagting ook voor die sperdatum voltooi sal wees:

AFR SimmersonHandover