# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê die provinsiale regering sal met alle rolspelers saamwerk om bykomende befondsing te kry en ʼn gekoördineerde ramp-herstelpoging te ondersteun. Dit volg nadat stormweer die provinsie verlede maand getref en skade van byna nege-miljard-rand veroorsaak het. Die provinsiale regering se woordvoerder, Regan Thaw, sê skadebepaling gaan voort en aanvanklike aanduidings is dat die koste van herstelwerk meer gaan wees as wat die regering tans kan bekostig:
Wes-Kaapse premier wil bykomende befondsing vir rampherstelwerk bekom [KLANK]
ENG ThawONFunding