Skip to content

Wes-Kaapse premier veroordeel xenofobiese aanvalle en waarsku oor strafregtelike gevolge [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering het die onlangse xenofobiese geweld en intimidasie teen buitelandse burgers sterk veroordeel. Hy glo die aanvalle is onwettig, ondermyn openbare veiligheid en bedreig ekonomiese bestendigheid. Bemiddelaars is ontplooi om spanning te verlig en om verdere onluste te voorkom. Inwoners word aangespoor om geweld te verwerp en immigrasie-kwessies deur wettige kanale aan te spreek. Premier Alan Winde sê owerhede sal ten nouste met die polisie saamwerk om te verseker dat daar vinnig teen die skuldiges opgetree word:

ENG WindeOnXenophobicAttacks