# Die Wes-Kaapse Polisiekommissaris Thembisile Patekile het die skuldigbevinding van Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in die Joslin Smith-saak verwelkom. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Saldanhabaai het die trio skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel. Die kommissaris sê ondersoeke duur voort, en hy hoop Kelly Smith sal uiteindelik bekend maak wat met die sesjarige Joslin gebeur het, wat op 19 Februarie verlede jaar verdwyn het.
Wes-Kaapse Polisiekommissaris verwelkom skuldigbevinding in Joslin Smith-saak [KLANK]
ENG-PatekileOnJoslin