# Die kommissaris van Polisie in die Wes-Kaap, Thembisile Patekile, het gewaarsku geen vorm van aanhitsing tot geweld of opruiende boodskappe sal voor Dinsdag se beplande betogings teen onwettige immigrante geduld word nie. Patekile sê die polisie sal genoeg beamptes regoor die provinsie, insluitend plattelandse gebiede, ontplooi en ‘n nul-toleransie-benadering tot geweld volg. Patikile, wat Dinsdag aftree, het gewaarsku geen wapens of gesigbedekkings sal toegelaat word nie:
Wes-Kaapse polisie waarsku teen aanhitsing voor beplande betoging [KLANK]
ENG-PatekileOnProtest