# Wes-Kaapse onderwysers het uitgeblink by die 25ste jaarlikse Nasionale Onderwystoekennings waar hulle vier top-pryse ingepalm het. Wenners sluit in Lana Schreuder van Rhenish Girls’ High vir Fisiese Wetenskappe, Chantelle Carstens van Paarl School vir Onderrig in Spesiale Behoeftes, en Ammarah Ford-Pieters van Cedar Primary vir Lewensvaardighede. Charnelle Arendse van Belmor Primary het die Minister se Spesiale Toekenning ontvang. Die LUR vir Onderwys, David Maynier het al die onderwys geloof vir die rol wat hulle speel om Suid-Afrika se toekoms deur toewyding en uitnemendheid te vorm:
Wes-Kaapse onderwysers blink uit by Nasionale Onderwystoekennings [KLANK]
ENG-MaynierOnTeachers