Skip to content

Wes-Kaapse Departement Maatskaplike Ontwikkeling vra hulp vir stormgeteisterde gemeenskappe [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het die privaat sektor en die algemene publiek wat moontlik kan help, gevra om organisasies sonder winsbejag by te staan waar hulle reageer op weerverwante rampe. Drie-duisend-628 mense in die provinsie het reeds hul huise verloor en word in gemeenskapsale gehuisves. LUR Jaco Londt sê in Kaapstad alleen is 85-duisend-512 mense deur die onlangse storms geraak:

ENG LondtONSupport