Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Landbou sê hulle beywer hulle vir voedselseker provinsie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê Wêreldvoedseldag is ‘n herinnering dat die reg tot voedsel nie ‘n voorreg is nie, maar ‘n fundamentele mensereg. Vanjaar se tema is Hand aan Hand vir Beter Kos en ‘n Beter Toekoms. Meyer sê hulle werk hand aan hand deur vennootskappe en gemeenskapsgedrewe programme om te verseker dat geen huishouding, kind of gemeenskap vergeet word in die nastrewing van ‘n voedselseker provinsie nie:

AFR MeyeronHunger