Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur lê begroting van R9,83-miljard ter tafel [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het ‘n begroting van 9,83-miljard-rand vir die 2025/’26-boekjaar ter tafel gelê. Begrotingstoewysings sluit 365-miljoen-rand in vir administrasie om voorsiening te maak vir die departement se beurs- en vaardigheidsontwikkelingsprogramme, verbeteringshulpmiddels, digitale infrastruktuur en energieprojekte. Die toewysings sluit ook 2,5-miljard-rand in vir Openbare Werke-programme, wat instandhouding, tariewe, huurkontrakte, munisipale dienste en bouwerk sal dek. Simmers sê infrastruktuur is meer as slegs bakstene en sement:

AFR TertuisonBudget