Skip to content

Wes-Kaapse LUR loof alle rolspelers met die suksesvolle vervolging van die Paarlse brandstigter [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Plaaslike regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, het die Drakenstein-munisipaliteit se wetstoepassingsbeamptes geluk gewens nadat hulle die persoon aangekeer het wat verlede jaar ‘n brand in die Paarlberg gestig het. Hy sê die skuldigbevinding stuur ‘n streng boodskap dat brandstigting ‘n ernstige misdaad is wat gevolge inhou. Bredell sê wegholbrande is nie net ‘n bedreiging vir die omgewing nie, maar hou ook geweldige gevare in vir menselewens en die moontlike beskadiging van infrastruktuur:

ENG AntononWildfire