Skip to content

Wes-Kaapse LUR doen beroep op inwoners om die waardigheid van ouer persone te beskerm [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Jaco Londt, doen ‘n beroep op inwoners om die waardigheid van ouer persone te beskerm deur hul regte te eerbiedig en voorkeur te gee aan hul welstand. Vandag is Internasionale Dag vir Ouer Persone, wat gevier word onder die tema “Ouer persone wat plaaslike en wêreldoptrede dryf: Ons aspirasies, ons welstand en ons regte”. Londt sê befondsing vir die departement se Program vir Ouer Persone het toegeneem van 231-miljoen-rand in 2024/2025 tot 254-miljoen-rand in die 2025/2026 boekjaar:

ENG JacoonProtectOlder