Skip to content

Wes-Kaapse leerders en onderwysers presteer by Nasionale Vaardigheidskompetisie [KLANK]

# Leerders en onderwysers van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het uitsonderlik presteer en 14 toekennings gewen by die 2025 Nasionale Vaardigheidskompetisie. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê onderwysers en TVET-kollegestudente uit al nege provinsies het hul tegniese en beroepsgerigte talente oor ‘n wye reeks dissiplines ten toon gestel. Hy sê deelnemers het meegeding in werklike, bedryfstoepaslike take:

ENG DavidonTeachers