Skip to content

Wes-Kaapse boere gemaan om waaksaam te wees na uitbreking van bek-en-klouseer [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Landboudepartement waarsku veeboere om waaksaam en versigtig te wees. Dit volg nadat nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Newcastle en Bergville in KwaZulu-Natal aangemeld is, wat by veilings ook na Mpumalanga en Gauteng versprei het. Die departement se woordvoerder, Mary James, sê boere word aangeraai om diere net by betroubare bronne te koop en waar moontlik nie lewendehawe te koop in provinsies waar die uitbrekings voorkom nie:

AFR MaryonRemainAlert