# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Landbou het 98-persent van sy jaarlikse prestasieteikens vir die 2024/2025-boekjaar bereik. Die party sê die indrukwekkende resultaat is ‘n bewys dat die departement sy mandaat nakom om boere en die landbousektor te ondersteun. Noko Masipa van die DA sê of dit nou deur huishoudelike voedselsekerheidsprojekte of uitvoeruitbreiding is, die departement het getoon dat dit werk om te verseker dat landbou steeds ‘n hoeksteen van die provinsiale ekonomie bly:
Wes-Kaap sê Landboudepartement versterk werkgeleenthede en voedselsekerheid [KLANK]
ENG NokoonAgriculture