Skip to content

Wes-Kaap regering doen ‘n beroep op belanghebbendes om taxigeweld op te los [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het belanghebbendes versoek om saam te werk om bestendigheid in die taxibedryf te herstel. Dit volg na voorvalle in Philippi-Oos, Khayelitsha en Macassar, waarin vyf mense dood en nege beseer is. Mededingende verenigings CATA en CODETA is deur die Provinsiale Taxiregistrateur gedaag om die oortredings van die gedragskode te verduidelik. Sileku het aan Newzroom Afrika die noodsaaklikheid beklemtoon om aan die Hooggeregshof-interdik te voldoen:

ENG-SilekuOnParnership