Skip to content

Wes-Kaap Mobiliteitsdepartement loof dringende interdik teen taxiverenigings [KLANK]

# Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die Hooggeregshof se dringende interdik teen die Cape Amalgamated Taxi Association en die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association verwelkom na dae van taxigeweld. Sileku sê dit dwing nakoming af en sal die geweld beëindig. Hy het aan Newzroom Afrika beklemtoon dat die verenigings binne drie dae ‘n plan moet voorlê oor hoe hulle die hof se vereistes sal toepas:

ENG-SilekuOnInterdict