Skip to content

Wes-Kaap maak goeie vordering in stryd teen bek-en-klouseer [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het boere, veeartse en bedryfsgroepe bedank vir hul samewerking in die stryd teen bek-en-klouseer. Meyer doen ‘n beroep op beeseienaars om seker te maak dat hulle diere ingeënt is en dat streng biosekuriteitsmaatreëls gevolg word. Hy sê sterk samewerking tussen die regering en die landbousektor is belangrik om die provinsie se veeboerdery en landbou-ekonomie te beskerm:

AFR MeyerOnStrongProgress