# Die Wes-Kaapse Provinsiale Rampbestuursentrum bly op hoë gereedheidsgrondslag terwyl slegte weersomstandighede voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bevestig dat nog koue, nat en winderige weer op pad is, met reënval van tien- tot 20-millimeter wat in verskeie gebiede verwag word, veral in bergagtige streke. Die woordvoerder van die Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Wouter Kriel, sê daar is verskeie ingrypende voorvalle in die Stad Kaapstad aangeteken:
Wes-Kaap bly op hoë gereedheidsgrondslag met slegte weer wat voortduur [KLANK]
AFR WouteronWeather