# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika ondersteun die DA se hofsaak teen die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming. Die wet bemagtig die minister van Indiensneming en Arbeid om numeriese teikens te stel vir billike verteenwoordiging van toepaslik gekwalifiseerde individue uit aangewese groepe op alle beroepsvlakke. Die DA wil hê die wet moet ongrondwetlik verklaar word. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gerhard Papenfus, het aan Newzroom Afrika gesê die regering moet wegbly van sakeondernemings:
Werkgewersvereniging steun die DA se hofuitdaging van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming [KLANK]
ENG PapenfusOnAct