Skip to content

Werk aan Kaapse Vlakte gevorderde waterherwinningsaanleg is al halfpad voltooi [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die bouwerk aan sy eerste gevorderde waterherwinningsaanleg is op koers met die siviele ingenieurswerk wat in Desember verlede jaar reeds voltooi is. Die hipermoderne aanleg is ‘n noodsaaklike deel van die metro se ondergrondse wateraksieplan om alternatiewe waterbronne te verseker. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê grondwater is een van die alternatiewe waterbronne waarin die metro belê:

ENG ZahidonPlant