Skip to content

Wêreldmarkte in beroering na Trump se tariefaankondiging [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika hou vol sy wêreldwye tariefpakket sal die ekonomie bevorder. Al drie groot Amerikaanse aandelemarkte het Donderdag laer gesluit, hul ergste dag sedert Junie 2020. Nasdaq het met ses-persent geval terwyl die S&P 500 en die Dow onderskeidelik met 4,8-persent en 3,9-persent gedaal het. Die wêreldmarkte het ook skerp gedaal. Trump sê die markte se reaksie is te wagte, maar vertrou dit sal gou weer regkom:

ENG TrumpOnSavingTheEconomy