# Die Stad Kaapstad sê in die afgelope jaar is ‘n geestesgesondheid toetsstelsel suksesvol by 13 Gemeenskapdagsentrums gebruik. Dis vandag Wêreldgeestesgesondheidsdag met die tema Mental Health in Humanitarian Emergencies. Die burgemeesterskomiteelid vir Dienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die metro is verbind tot die bou van sterk gemeenskappe tdeur geestelike gesondheid aan te pak voor ‘n krisis ontstaan: