Skip to content

Wêreldbankgroep en Atoomenergie-agentskap gaan saamwerk aan kernenergie vir ontwikkelende lande [KLANK]

# Die Wêreldbank-groep en die Internasionale Atoomenergie-agentskap het ʼn ooreenkoms onderteken om saam te werk om die veilige, seker en verantwoordelike gebruik van kernenergie in ontwikkelende lande te ondersteun. Tans bedryf 31 lande kernkragaanlegte wat sowat nege-persent van die wêreld se elektrisiteit opwek, wat neerkom op byna ʼn kwart van die wêreld se laekoolstofkrag. Die Wêreldbank se president, Ajay Banga, sê kernenergie verskaf aaneenlopende basislading en bevorder netwerkbestendigheid en -veerkragtigheid:

ENG BangaOnElectricity