Skip to content

Wêreld-voorbehoedingsdag: Kaapse inwoners aangemoedig om toegang tot gratis voorbehoeddienste te gebruik [KLANK]

# Kaapstad moedig inwoners aan om die gratis toegang tot sy voorbehoeddienste te gebruik en ingeligte besluite oor hul reproduktiewe gesondheid te neem. Dis vandag Wêreld-voorbehoedingsdag wat bewustheid skep van beskikbare geboortebeperkingsmetodes en jong mense in staat stel om ingeligte besluite oor hul seksuele en reproduktiewe gesondheid te neem. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die metro het tussen Julie 2023 en Junie vanjaar meer as 750-duisend voorbehoeddienste gelewer:

ENG FrancineonContraceptive