# Die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika sê meer as 40-persent van demensiegevalle kan voorkom word deur gevare soos hoë bloeddruk, vetsug en maatskaplike afsondering te bestuur. Dit is vandag Wêreld-breindag, en vereniging waarsku demensie neem vinnig toe in Afrika suid van die Sahara en sal na verwagting teen 2050 verdriedubbel. Patty Francis van die vereniging bepleit meer bewustheid, vroeë sifting en beter sorg, veral in arm gemeenskappe:
Wêreld-breindag: Neurologiese vereniging sê meer as 40% van demensiegevalle is voorkombaar [KLANK]
ENG FrancisOnDementia