Skip to content

Weermaglid skiet twee kollegas in Mpumalanga dood voordat hy selfdood pleeg [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie ondersoek die tragiese dood van drie soldate vanoggend by die Macadamia Militêre Basis naby Komatipoort, Mpumalanga. Die weermagwoordvoerder, Prins Tshabalala, sê een van die soldate het twee van sy kollegas doodgeskiet voordat hy sy eie lewe geneem het. Hy sê die omstandighede rondom die voorval word ondersoek:

ENG PrinceonSANDFMember