Skip to content

Weermag verduidelik toelae-struktuur vir troepe op buitelandse sendings [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die onduidelikheid uitgeklaar oor die toelaestruktuur vir troepe wat op buitelandse sendings ontplooi is. Dit volg op berigte dat die weermagsoldate wat as deel van die sending van Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, na bewering slegs 34-duisend rand per maand ontvang het. Dít ten spyte daarvan dat die SAOG 108-duisend rand per soldaat toeken. Die weermag se woordvoerder, Prins Tshabalala, sê elke land wat troepe stuur, pas sy eie beleid toe wat toelaes vir sy personeel betref:

ENG TshabalalaOnAllowances