# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak twee-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms in Gauteng en ander provinsies. Reën kan plaaslike oorstromings veroorsaak, terwyl sommige gebiede skadelike wind en hael kan verwag. Weervoorspeller Lehlohonolo Thobela voorspel buie en donderbuie oor die Vrystaat, KwaZulu-Natal, Gauteng, Noordwes, die noordelike Noord-Kaap en hoogliggende gebiede van Mpumalanga. Inwoners word aangeraai om voorspellings te monitor:
Weerdiens waarsku teen hewige donderstorms oor verskeie provinsies [KLANK]
ENG-ThobelaOnThunderstorms