# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Oranje vlak 8 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën in die Wes-Kaap van vandag tot Dinsdag. Weervoorspeller Lehlohonolo Thobela sê kort op die hakke van ‘n lang tydperk van gure weer weens ‘n afsnylaagdrukstelsel, sal ‘n sterk kouefront die Wes‑Kaap vanmiddag tref en daarna ooswaarts oor die suidelike dele van die land beweeg:
Weerdiens reik Oranje vlak 8 waarskuwing uit vir ontwrigtende reën in Wes-Kaap [KLANK]
ENG ThobelaONOrange