Skip to content

Wakker bestuurder ontsnap van transitorowers deur by Umlazi-winkelsentrum in te ry [KLANK]

# ‘n Transitorooftog in Umlazi, suid van Durban is vroeër vanoggend dramaties gefnuik, nadat ‘n bestuurder die gewapende rowers ontduik het deur by die Mega City-winkelsentrum in te ry. Die voertuig is op die N2-snelweg in ‘n lokval gelei. ‘n Woordvoerder van A-L-S Paramedici, Garrith Jamieson, sê die bestuurder het vinnig gereageer en by die winkelsentrum se parkeerarea ingery, waarna sekuriteit die hekke gesluit en die aanvallers gedwing het om te vlug terwyl skote afgevuur is:

ENG JamiesonOnRobbery