Skip to content

Waarnemende minister van Polisie veroordeel aanvalle op Ghanese en ander buitelandse burgers [KLANK]

# Die Ministerie van Polisie het onlangse xenofobiese aanvalle en intimidasie van Ghanese en ander buitelandse burgers in Suid-Afrika, sterk veroordeel. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die dade is onwettig en druis in teen die land se grondwetlike waardes van waardigheid en menseregte. Die woordvoerder van die Ministerie, Kamogelo Mogotsi, sê die polisie het opdrag gekry om beslissend op te tree, en diegene wat verantwoordelik is sal in hegtenis geneem en vervolg word:

ENG MogotsiOnAttacks