# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ‘n span van vyf ervare ondersoekbeamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens na Frankryk ontplooi ná die skielike dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. Hy is Dinsdag dood aangetref in die Hyatt Hotel en owerhede vermoed selfdood. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die span, onder leiding van die Wes-Kaapse adjunk-polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Albert Maqhashalala, en Franse owerhede sal saamwerk om ‘n deeglike ondersoek te verseker:
Waarnemende minister van Polisie ontplooi beamptes na Frankryk om dood van Nathi Mthethwa te ondersoek [KLANK]
ENG MogotsiOnFranceProbe