Skip to content

Waarnemende minister van Polisie Cachalia waarsku teen misbruik van mag [KLANK]

# Die nuut-aangestelde waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia sê die misbruik van wetstoepassingsmagte is ‘n groeiende bron van kommer. Cachalia het by die Uniegebou in Pretoria beklemtoon dat die polisie binne die wet moet optree wanneer hulle met gewelddadige misdadigers te doen kry. Hy het verwys na voorvalle soos Marikana en Andries Tatane, en gewaarsku teen wetteloosheid. Cachalia het algehele steun aan polisielede beloof terwyl doeltreffende, verantwoordbare en goed-bestuurde wetstoepassings voorkeur geniet om beter uitkomste te verseker:

ENG-CachaliaOnPolicing