Skip to content

Waarnemende hoof van misdaadopsporing ontbloot betrokkendheid van georganiseerde misdaad [KLANK]

# Die waarnemende hoof van misdaadopsporing in KwaZulu-Natal, Anthony Gopaul, het die betrokkenheid van georganiseerde misdaad in die provinsie uiteengesit. Gopaul het aan die media onthul ‘n werknemer van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het op 16 Januarie, Scharnick se misdaadrekords verander, en daarom glo Scharnick daar is niks op die stelsel nie. Hy het ook die rol van skroothandelaars en registrasiebeamptes in die fasilitering van motordiefstalle, motorkapings en ander misdade uitgelig:

ENG GopaulOnEmployee