# Vyf verdagtes is gister in twee afsonderlike skietgevegte met die polisie in Inanda, KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê in die eerste voorval is ‘n verdagte wat gesoek is vir moord, drie aanklagte van poging tot moord en sakeroof, op die Etafuleni-hoofweg doodgeskiet. In ‘n ander voorval het die polisie inligting opgevolg oor verdagtes wat gesoek word vir moord, poging tot moord en huisrooftogte in en om Inanda:
Vyf vermeende moordenaars en rowers is doodgeskiet in gevegte met polisie in Inanda [KLANK]
ENG RobertonFiveSuspects