# Afgetrede adjunkhoofregter Mbuyiseli Madlanga het beperkte mediatoegang verleen by die voortgesette ondersoek in Pretoria, terwyl vyf geheime getuies voorberei om te getuig. Die ooreenkoms tussen die kommissie, News24 en Daily Maverick laat afstandgetuienis sonder kamera’s toe ten einde getuies se identiteit te beskerm, maar ook openbare toegang te verseker. Hoofgetuienisleier Matthew Chaskalson sê die reëling bring balans tussen openbare deursigtigheid en die veiligheid van getuies wat betrokke is by sensitiewe korrupsie-ondersoeke:
Vyf geheime getuies getuig terwyl Madlanga-kommissie beperkte mediatoegang onder streng voorwaardes toelaat [KLANK]
ENG ChaskalsonOnMediaAccess