Skip to content

Vrystaatse LUR eis strenger padveiligheidswette ná busongeluk op N6 [KLANK]

# Die Vrystaatse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Jabu Mbalula, eis strenger padveiligheidswette nadat ‘n busongeluk op die N6 naby Reddersburg vanoggend vroeg tien lewens geëis het. Die meeste slagoffers was volwasse vroue. Die oorsaak bly onbekend. Mbalula beklemtoon die behoefte aan verbeterde padveiligheid om sulke verwoestende voorvalle op Suid-Afrika se paaie te voorkom:

ENG-MbalulaOnAccident