Skip to content

Vrystaatse leerder Kamogelo Baukudi lewend gevind en ses verdagtes in hegtenis geneem vir ontvoering [KLANK]

# Die Vrystaatse polisie het bevestig dat ‘n graad 11-leerder van die Martie du Plessis Skool in Bloemfontein, Kamogelo Baukudi, vanoggend lewend gevind is in Wepener. Twee mans wat voorgegee het om polisiebeamptes te wees, het hom op 5 Junie ontvoer terwyl hy langs Vereeniging-rylaan van die skool af huis toe gery het. Polisiewoordvoerder, Motantsi Makhele, sê Kamogelo is na ‘n gekoördineerde reddingsoperasie gevind:

ENG MontatsionKamogeloBaukudi