# Die Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake in die Vrystaat het ‘n uitbreking van Afrika-kommandowurms bevestig. Een-en-dertig gevalle is in verskeie gebiede aangemeld, insluitend in Jacobsdal, Luckhoff en Petrusburg. Die besmetting is besig om na Boshof te versprei en bedreig mielie- en sorghum-oeste. Boere word aangeraai om hul vee te verskuif en veeartse te raadpleeg. Die departement se woordvoerder, Moliehi Moeng, sê opleidingsgeleenthede word vandag in Petrusburg en Jacobsdal aangebied vir boere oor hoe om plaagdoders te gebruik:
Vrystaat veg teen Afrika-kommandowurms, meer as 30 gevalle aangemeld [KLANK]
ENG MoengOnArmyworms