Skip to content

Vryskutvereniging sê miljoene mense het nog steeds nie toegang tot basiese leesstof nie [KLANK]

# Church Defenders slam CRL Chair’s comment that people hearing from God need psychiatric care sê miljoene mense dwarsoor die wêreld het nog steeds nie toegang tot basiese lees- en skryfvaardighede nie. Vandag is Internasionale Geletterdheidsdag, wat lig werp en fokus op die geletterdheidsbehoeftes van volwassenes, en individue en gemeenskappe as ‘n geheel. Die voorsitter van Safrea, Nathi Gule sê biblioteke, hetsy fisies of digitaal, bly bewaarplekke van kennis en toegangspoorte tot moontlikhede:

ENG NathionLiteracyDay