Skip to content

Vryemarkstigting sê die Konsepwetsontwerp op Sakeondernemingslisensiëring is ongrondwetlik [KLANK]

# Die Vryemarkstigting het die Konsepwetsontwerp op Sakeondernemingslisensiëring gekritiseer en dit as ongrondwetlik en skadelik vir Suid-Afrika se ekonomie beskryf. Die wetsontwerp het ten doel om die Sakewet van 1991 te wysig en ‘n moderne, doeltreffende lisensiëringsraamwerk in te stel wat onder andere ekonomiese groei bevorder en regulatoriese doeltreffendheid verbeter. Martin van Staden van die stigting sê die wetsontwerp gee te veel mag aan die minister van Kleinsake-ontwikkeling, skend provinsiale gesag en skend privaatheidsregte:

ENG VanStadenOnBill