Skip to content

Voormalige Transnet-hoof Brian Molefe in Hooggeregshof vir multi-miljoen-rand korrupsiesaak [KLANK]

# Die voormalige uitvoerendfe hoof van Transnet, Brian Molefe, sal na verwagting in die Hooggeregshof verskyn in ‘n korrupsiesaak van miljoene rande wat verbind word met onreëlmatige lokomotiefkontrakte. Die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelshof in Gauteng het die saak tot 18 November uitgestel vir die indiening van ‘n aanklag. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê Molefe, asook ander voormalige senior amptenare, Anoj Singh, Siyabonga Gama, en Thamsanqa Jiyane, staan tereg op 17 klagtes, insluitend bedrog en korrupsie:

ENG MamothameOnIndictment