Skip to content

Voormalige polisie-minister Nathi Mthethwa dood aangetref nadat hy as vermis aangemeld is

# Suid-Afrika se ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa, is dood nadat hy van die 22ste vloer van ‘n hotel in Parys geval het. Die 58-jarige us gister as vermis aangemeld, en sy liggaam is by die Hyatt Hotel gevind. Mthethwa, wat tussen 2009 en 2014 as minister van Polisie gedien het, is onlangs in die Madlanga-kommissie geïmpliseer oor vermeende politieke inmenging. Die owerhede vermoed dat hy moontlik sy eie lewe geneem het. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sal binnekort ‘n amptelike verklaring uitgee.