Skip to content

Voormalige munisipale bestuurder van Umzimkhulu weer gearresteer vir moord op Sindiso Magaqa [KLANK]

# Die Politieke Moordtaakspan van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die voormalige munisipale bestuurder van die Umzimkhulu plaaslike munisipaliteit in KwaZulu-Natal weer in hegtenis geneem in verband met die moord op die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-Jeugliga, Sindiso Magaqa. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê vroeër hierdie maand het die Hooggeregshof in Pietermaritzburg die huurmoordenaar Sibusiso Ncengwa skuldig bevind nadat hy sy bekentenis aanvaar het en hom tot 25-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord in 2017:

ENG MatheOnRearrest