# Die afgetrede adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Revo Spies, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het die eerste keer van CAT VIP Protection gehoor toe hy die ooreenkoms van verstandhouding met die EMPD gesien het. Spies sê die ooreenkoms het luukse voertuie, ‘n helikopter en bedryfs-ondersteuning aan die metropolisie beloof. Hy sê die dokument was swak opgestel, wetlik gebrekkig en het polisiemagte effektief aan ‘n privaat maatskappy uitkontrakteer. Hy het dit uiters onreëlmatig en kommerwekkend genoem:
Voormalige EMPD-adjunkhoof kritiseer twyfelagtige CAT VIP-ooreenkoms [KLANK]
ENG-SpiesOnCATVIP