# ‘n Voormalige diplomaat en internasionale betrekkinge-kenner, Kingsley Makhubela, het die belangrikheid beklemtoon dat president Cyril Ramaphosa en die Amerikaanse president Donald Trump hul fokus plaas op die herstel van verhoudings. In ’n onderhoud met SABC News meen Makhubela dat Trump se direkte benadering tot onderhandelinge voordelig kan wees vir Afrika-lande, veral om toegang tot strategiese minerale bates te verseker. Hy sê ondanks vorige neerhalende opmerkings volg Trump nie ’n vyandige buitelandse beleid teenoor Afrika nie:
Voormalige diplomaat vra vir herstel van verhoudings voor Ramaphosa se besoek aan VSA [KLANK]
ENG-MakhubelaOnTrip