Skip to content

Voice It In Action vra Ramaphosa om op te tree teen geslagsgeweld [KLANK]

# Die stigter van Voice It In Action, Kgothatso Moloto, doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om geslagsgeweld en vrouemoord aan te pak, na die kroeg-uitsmyter, Tebogo Mnisi sy borgtogaansoek prysgegee het. Die 38-jarige staan ​​tereg op vyf aanklagte, insluitend twee aanklagte van moord met voorbedagte rade, nadat die niggies Tshiamo en Baleseng Moramaga in Mamelodi-Oos doodgeskiet is. Die saak is uitgestel tot 19 Januarie volgende jaar. Moloto het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal gevalle van geslagsgeweld.

ENG-MolotoOnGBV