Skip to content

Voertuie onder water na oorstromings in dele van Johannesburg [KLANK]

# Die Johannesburg Metropolisie het motoriste aangeraai om uiters versigtig te wees te midde van aanhoudende swaar reën reg deur die metro, nat paaie en ernstige oorstromings. Sommige dele van die stad is steeds oorstroom met verskeie voertuie wat in die water vasgevang is. Woordvoerder Xolani Fihla sê oorstromings is aangemeld in Siemertweg en Curreystraat in Doornfontein:

ENG FihlaONRainfall